Modulekode | SEC 871 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie studie van nasionale veiligheid fokus op die besluite, aktiwiteite en instellings wat met nasionale veiligheid en nasionale veiligheidsbeleid verband hou. Dit begrond die strategiese keuses wat op internasionale, regionale en nasionale vlak in reaksie op veiligheidsuitdagings gemaak word, hetsy deur individuele state of in die multilaterale konteks van regionale en globale veiligheidsamewerking. Mededingende teoretiese benaderings tot nasionale veiligheid word ook ondersoek en beoordeel, asook die politieke en strategiese konteks wat die besluite, instellings en prosesse van nasionale veiligheidsbeleidmaking en veiligheidsektor regering beìnvloed. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App